Perdeskoen Kuns

My liefste Moekie is my grootste fan en hier gaan ek vir julle haar handewerk ten toon stel. Hou dop Januarie 2022.