Ag dankie Here!!

Dankbaar vanoggend … My hart klop kragtig en voluit, met uitdrukkings van dankbaarheid. Ek stort danksegging uit oor die Voete van my Verlosser. Ek is bewus van al my seëninge, Here, groot en klein. Wat 'n lewe het ek nie !!!! Dankie Here! Na al die jare kom ek agter dat alle dinge ten goede… Continue reading Ag dankie Here!!

Oranje Horisonne… ‘n Grendel Gedig

Foto: Magda Maas @bietjiemagrietjie - Sonopkoms Sentrale Drakensberge Uitgestres tot vervelens toe Diep bewus dat ek 'n keuse het Soekend, nadenkend, verwese, verward Waar is my lewe wat ek ken en vertrou dan heen? Here, ek staan steeds elke dag vroeg op. Word biddend wakker in U teenwoordigheid Waarom is ek dan so soekend, alleen,… Continue reading Oranje Horisonne… ‘n Grendel Gedig

Bid ‘n Bietjie Magrietjie: Gebedsjoernaal (Afrikaans) Kindle Edition is beskikbaar www.amazon.com/author/magdamaas

Ebook op Amazon Liewe mens, ek kan dit amper nie glo nie, maar die eerste uitgawe van Bid 'n Bietjie Magrietjie is beskikbaar vir aflaai en lees op jou Kindle Reader. Wie is ek? Ek is ‘n Christelike Indie Skrywer wat op my 50ste verjaarsdag my hakskoentjies uitgetrek het en die Drakensberg Berge ingevaar het… Continue reading Bid ‘n Bietjie Magrietjie: Gebedsjoernaal (Afrikaans) Kindle Edition is beskikbaar www.amazon.com/author/magdamaas