Gebed is soos asemhaal…

Hoe maklik en ondeurdag gaan ons nie om met God in gebed wanneer dit met ons sleg gaan of 'n drama dreig nie? Ons smeek en kruip en roep vir God nader soos n huiskat... Die leeu van Juda is geen kietsie nie! Ek weier om te aanvaar dat al waaroor die lewe gaan is… Continue reading Gebed is soos asemhaal…

Skrop af die ‘skurf’.

My Ouma wat alleen gebly het en baie sleg kon sien het haar eie huis skoon gemaak sonder hulp. Ek het haar eendag gevra hoe kry sy dit reg om haar skottelgoed en huis so skoon te hou. Haar antwoord: 'Jy skrop 'n ding tot hy nie meer skurf is nie, dan weet jy dis… Continue reading Skrop af die ‘skurf’.