Daar kom ‘n dag…

.....wat jy net mooi gatvol is, dik vir nonsens en drama. Uitgekuier met ander se moedswilligheid om te verstaan dat jy nou net mooi genoeg gehad het daarvan om oorgesien te word. Miskien is dit tyd dat jy 'n vergadering met jouself skeduleer. 'n Werkswinkel met 'n agenda! Nooi die Here as gasspreker, vat 'n… Continue reading Daar kom ‘n dag…