My Moederlief…

Daar is nie ‘n manier wat ek ‘n Christen vrou blogger kan wees en nie my Mamma eer met ‘n paar woorde nie…my mamma is my nommer een fan en ek is so bly…my inspirasie agter die Bietjie Magrietjie reeks, want vir my Mamma is ek Magrietjie.... In stomme verwondering sit ek hier vanoggend en… Continue reading My Moederlief…

Om ‘n rein hart te hê….

Ek sit vanoggend in hierdie pragtige berge nadat ons gister sommer vier seisoene op een dag gehad het en ek praat met my Hemelse Vader. Ek vertel vir Hom hoe geseënd is ek en dat Hy weet wat op my hart lê en ook wie! Matt 5 kom op in my kop waar Jesus vir… Continue reading Om ‘n rein hart te hê….