Is jy bang…..

Daar is tye in almal se lewe, wat ‘n mens nuus ontvang wat nie so lekker in jou planne pas nie. Lanklaas in my lewe was ek so dankbaar dat ons twee is. Waarheen sou ek fisies draai as ek nie my kosbare man hou vir hou, brokkie vir brokkie langs my gehad het nie?… Continue reading Is jy bang…..

Wees hoogmoedig….

Ons journey hier in die berge bring al hoe meer die rol van finansies onder die vergrootglas.  Op vele gebeds groepe sien ek die nood van mense wat vra vir gebed daarvoor.  Volgens Zig Ziglar is geld nie alles nie, maar dis doer bo saam suurstof….net so belangrik op die aarde, maar nie al wat… Continue reading Wees hoogmoedig….