Hoop beskaam nie….

Die alom-teenwoordigheid van die Skepper is die eerste plek wat jy moet ontdek en erken alvorens jy diep in jou wese voel hoe Sy liefde jou omring. Soek allereers die Koningkryk van God…. ek is seker dat jy sommer vanself die lied verder sing in jou gedagtes.... Ek sit vanoggend na ‘n versteekte berg en… Continue reading Hoop beskaam nie….

Spits jou harts ore…..

Diep in jou hart en in jou gene lê daar die spore van ‘n vergete, uiters bekende, maar onondersoekte era, saamgeflans uit eeue se onthou, onbegryplik in die blote grootheid daarvan. Bitter min van ons kry ooit die geleentheid om van aangesig tot aangesig te kom met die wete dat jy hier hoort sonder dat… Continue reading Spits jou harts ore…..