Wie is Magrietjie?

My naam is Magda Maas, Vrede Vorstin, Dogter van God, getroud met my sielsmaat en ma van 'n hele paar kinders en eerste keer Ouma. Ek is die skrywer van die Bietjie Magrietjie reeks en blog. Ek wil graag vroue inspireer om gat te skop en te glo wat die Here vir hulle in hul… Continue reading Wie is Magrietjie?